Make your own free website on Tripod.com

klipdriftlogo2.jpg

Home
Grap Gat
Bar Flies
Bartender
SuipGat Van Di Maand
Stats
BarBoek

n Brief van ~DC_Diva

 

Baie het al gewonder en gevra hoekom ons die IRC Channel #Klipdrift genoem het...  en weet jy ons kan eerlik sê... ONS WEET SELF NIE! 

 

Maar soos julle elkeen weet het die #Klipdrift Kanaal onder ons vel ingekruip soos n Mango Vlieg, en daar kom nes maak...  Maar dis nie die naam van die kanaal wat die hele storie maak nie.  Dit is ons almal.. en ja, JY ook.  Want sonder JOU sou #Klipdrift nie dieselfde gewees het nie!

 

Soos ek al vir baie mense gesê het as hul vra wat #Klipdrift is...  Klipdrift is n befokte room.  Ons is nie veel nie ma hel ons het karakter en is een groot happy family!  En dit is so, van bo tot onder op die nick lys.  JY en al die ander maak n verskil.

 

En dit is hoekom ek die week besluit het om nie n grappie of n Poem op te sit nie!  Ja ons almal grap rond, maar daar kom n tyd in n mens se lewe wat jy objektief moet staan en na al julle wetters kyk en sê...

 

"hey JY, Donners Duisend Dankies vir die verskil wat jy aan #Klipdrift maak"

 

So geniet nou die kuiertjie verder saam ons... en ek sien julle later!!

 

Lovies

~DC_Diva

 
 

Stuur asb! julle phodies na ronel@gmsg.co.za.